Huidige Projekte

Pellets donations welcome



Pellets donations welcome
Kos, Speelgoed, Hokke Borge
Ons loods tans 'n projek waar ons streef om lede in nood by te staan deur papegaai-kospakkies te versamel wat ons dan aan mense in nood skenk. Die projek werk soos volg;
Lede wat dit kan doen, koop 'n ekstra pakkie kos (pellets) wanneer hulle kos vir hul eie papegaai koop en kontak ons dan met hul besonderhede. Ons gee u dan die adres en besonderhede van iemand wat dit naby u benodig, dat u self kan gaan aflewer, of ons kan dit by u afhaal en aflewer as u anoniem wil bly
Kospakkie (Pellets) borge
Ons loods tans 'n projek waar ons streef om lede in nood by te staan deur papegaai-kospakkies te versamel wat ons dan aan mense in nood skenk. Die projek werk soos volg;
Lede wat dit kan doen, koop 'n ekstra pakkie kos (pellets) wanneer hulle kos vir hul eie papegaai koop en kontak ons dan met hul besonderhede.
Ons gee u dan die adres en besonderhede van iemand wat dit naby u benodig, dat u self kan gaan aflewer, of ons kan dit by u afhaal en aflewer as u anoniem wil bly
